(051) 410 0900
 elize@studbook.co.za

 
 

_____________________________________________________________________________________________

The Senepol is a two breed composite that was developed on the island of St. Croix, the southernmost and largest of the Virgin Islands. In the 1800s NíDama Cattle were imported to the Caribbean Island of St. Croix from Senegal, West Africa. The St. Croix island environment encompasses both wet tropics with high humidity and rainfall and hot, dry savanna areas....  Read More

_____________________________________________________________________________________________
   

 

LATEST NEWS:

Elite Kudde Toekennings - Senepol Telers

●    Goud - EKLAND AGRI (PTY) LTD
●    Goud - JH HATTINGH
●    Silwer - AB BUTLER
●    Silwer - TDJ VLOTMAN
●    Brons - B PIENAAR
●    Brons - RO-EH SENEPOL BK

Die kriteria gaan oor basies drie afdelings.
1. Korrektheid en tydige aantekening van geboortes en gewigte
2. Reproduksie bestuur van die kudde teenoor die ras
3. Genetiese vlak van die manlike sowel as die vroulike diere in die kudde teenoor die ras.

Net 30% van al die deelnemers aan produksieaantekening kry toekennings dus as jy brons ontvang is jy al tussen 70- en 80% in die top van al die telers. So is silver tussen 80 en 90% en dubbeld goud is net die top 10 telers in die land wat dubbel goud ontvang waaruit die Nasionale wenner aangekondig gaan word tydens ons Elite prysuitdelings dinee in April 2021.

Geluk aan elke teler wat n toekenning ontvang het dis voorwaar n prestasie.

 
LATEST PUBLICATIONS:
___________________________________
PROMOTIONAL ITEMS:
___________________________________
UPCOMING SALES:
___________________________________
     

No upcoming sales

   

ANIMALS FOR SALE
___________________________________

●    10 Dragtige (5-8 mnde) kommersiŽle Senepol kruiskoeie, dragtig van Senepol bul te koop, Prys R 21500. Senekal omgewing. Kontak Wessel by 082 902 8646

●    Geregistreerde (aanhangsel A) dragtige Senepol Koeie asook oop Senepol Verse, gereed vir bul (ongeveer 330kg) te koop. Reitz distrik.
      Skakel Albie Rautenbach - 082 959 5759
         
  Kliek hier vir fotos

   

Visit the COVID-19 South African Resource Portal

 

Please do not hesitate to contact us should you have any queries.
Elize Prinsloo
Tel: (051) 410 0900

E-mail: elize@studbook.co.za
PO Box 506, Henry Street 118, Bloemfontein, 9300

 
 
Senepol SA © 2020

Website Hosted & Maintained by 123 Internet